Newsletter 137                     May 2010             

Previous Run - Fondue at the Clubhouse - 16 May 2010 

Lekker Vroeg opgestaan!  Het gou die laaste goed gaan koop om lekker te eet en die kinders gelukkig te hou, toe val ons in die pad na Melkbos vir die Fondue. 

Ons het vroeg opgedaag en al die tafels uitgepak, toe n lekker koppie kofie gedrink.  Mitch en Kareen was die eerste om op te daag en ons het so bietjie gesels toe Hennie daar aankom.  Die ander lotte was toe reeds op pad en Rita en Mw het ons ook verras. 

Die potte was vinnig aangesteek, nadat die eerste lot kinders kom kla het hulle is honger.  Gou was al die olie vuurwarm (natuurlik het Anton en Naomi se braaipan die meeste aftrek gekry aangesien dit die warmste was.)   MW en Rita se pot was ook n groot sukses met die Golden Smaceroons wat vinnig afterk gekry het, vinnig gebraai is en ook nog baie warm geeet is.  

Jaco, Angela, Maxi, Lucien en Miike het n tafel oorgeneem en Christo en Sandra se potjie aan die brand gekry om vinnig te verseker hulle kry eerste van die lekkernye.  Kotse en Nicolene het ingeval by Naomi en Anton se pot en het sommer baie lekker saam gekuier.  

 Daar was baie interesante idees, van Crisp Herb Broodjies, Bacon met Cherries, Bacon met lekker sterk Chedder Kaas, Mushrooms met Bacon, Kaasworsies en sommer lekker steak.  Chips en souse het ook die tafels versier! 

Die dag was n groot sukses, alhoewel ons min Buggers was, het elkeen hulself terdee geniet.  Ons het die ander Buggers baie gemis en hoop om julle op die volgende run te sien! 

Dankie aan elkeen wat die run n sukses gemaak het. 

Sandra 

Next Run: Wacky Wine Festival-Montague 4  to 6 June 2010   

Just to let everybody know that the Wacky is coming up fast - we need to get our bookings sorted for the weekend. As it is, our old spot, the Montagu Caravan Park is full (only tent space available) and they have done away with the caravans.

So I took the liberty to phone Tony from The Train in Robertson. Tony is a friend of us from the WWF and has kindly offered the train up for accommodation. It is for a very special price of R140 pp per night, but he wants as many people as possible to sleep over the Friday and Saturday. He will also do a breakfast for us for only R35 per person.

Please let me know ASAP who are interested in going. At the moment he has 5 rooms with 2 double beds each. Please reply urgently on 0828486855  

Regards

Hope to hear from all of you soon Naomi 

Message from the Treasurer 

Hi everybody - just a reminder that it is a new year and subs are due again. 

The new subs are as follows: A Single Member - R120 per year; A Family - R100 per adult (so it will be R200 per family per year) 

Please pay your subs into our Club Account and use your name as reference.

 

logo