August 2016 Newsletter

2016 august

2016 augustPrevious Run: The Giraffe House Run: 10 July 2016.

Die oggend van 'n mooi sonskyn dag het die Wlidbuggers by mekaar gekom by die N1 Engen Cape Winelands. Soos gewoontlik het ons eers bietjie gesels en almal gegroet om die heerlike dag te begin. Na vele gesprekke met mekaar het ons vertrek na ons bestemming, The Giraffe House.

2016 august2016 augustBy The Giraffe House was ons gelukkig meer as genoeg mense, sowat 15 buggers, om minder ingangsgelde te betaal. Daar het ons ook emmertjies dierekos gekry. Ons kon die diere uit ons hande laat eet, vir party was dit 'n eerste. Ons het vinnig rond gekyk, toe was ons genooi na die paviljoen waar ons deur Pieter, die dierehandelaar, vermaak was met 'n tarantula, kokkerotte, ens. net om 'n paar te noem.

Dit klink dalk vreemd, maar dit was baie snaaks om te sien hoe die mense te bang was om die diere vas te hou. Van die Wild Buggers was gekies om die diere vas te hou, byvoorbeeld tannie Naomi moes teen haar wil die kokkerotte vashou, tannie Karen was angsbevange om 'n klein slangetjie uit 'n sak te haal en oom Anton moes die tarantula vashou, nie net in sy hande nie maar op sy gesig ook! Kinders was toe na vore geroep om 'n lang en groot luislang vas te hou.
Na die interaksie kon ons rondstap en die diere voer en gaan kyk watse diere daar is om te sien.

Daar was krokkedille, ganse, bokke, kameelperde, katsoorte, ens. Soos ons rondgestap het om die diere te verken, het ons begin honger en dors word van die 2016 augusthitte. Ons almal kom toe bymekaar om te besluit waar ons gaan eet vir middagete.
Ons het toe besluit om Paarl de Ville toe te gaan vir middagete. Dit was lekker gesellig en ons het heerlike kos geniet. Die mense is altyd vriendelik by Paarl de Ville so dan kan mense lekker grappe maak en gesels met hulle.

2016 augustNa 'n vullende middagete was dit raffletyd waarmee ons die dag kon afsluit. Toe raak dit sulke tyd dat ons almal weer mekaar moes groet.
Dit was 'n lekker dag saam al die Wild buggers en om almal te sien.

Groete
Markus & Michelle

To see all the photos of this run:

https://www.facebook.com/141560805882280/photos/?tab=album&album_id=1108482039190147

Next Event: Anton & Naomi se Kamp. 5 tot 7 August 2016.

Just a quick update.
Thank you to everyone that paid so promptly. Much appreciated.

The following items you need to bring with:

Camping Chairs
Food, Beverages
Cleaning Detergents
Bedding – there is only one double bed in the house, 2 single beds in the 2nd room and 2 single beds in the lounge area -  please remember to pack bedding accordingly.
Wood and Ice – I suggest we do a kitty again for the wood and ice, let me know if that will suit everyone.
Braai Grid – I think there might be at the camp, but for safety, bring saam
Cash – we will be going for a drive somewhere and we might end up eating something somewhere.
Any anything else you would like to add!

There is a small shop across from the campsite for those that wants to buy milk, bread, etc. Otherwise you can bring it with.

We will be going to leave on Friday around 4pm. If anyone wants to meet us along the road or at the Club-house, you are welcome. Otherwise we will meet you in Dwarskersbos. For those that have not yet camped there before, give me a call and I will explain how to get there.

The following people confirmed:

Anton, Naomi, Miike
Vernon, Karen, Lilly
Christo, Sandra, Maxi
Hennie, Lindy, Betsie (Luke – Baba)
JP, Karen, Kathy, Justin + Friend
Markus, Michelle
Riaan, Suzie
Mitch, Miguel
Rhoodie, Yolandie, Seun
Jan Swart
Jacques, Lene

Die slaapplekke is soos volg ingedeel:

Anton, Naomi, Miike, Vernon, Karen, Lilly – 1 Huis
Christo, Sandra, Maxi, Hennie, Lindy, Betsie (Luke – Baba) – 1 Huis
JP, Karen, Kathy, Justin + Friend – 1 Huis
Riaan, Suzie, Mitch Miguel – 1 Huis
Rhoodie, Yolandie, Seun, Markus, Michelle, Jan  – 1 Huis
Jacques, Lene - Tenting

Money to be paid: (Thanx to all that has paid already)
Anton – R480
Vernon – R480
Sandra – R480
Hennie – R480
JP – R1440 (3 nights) – Full house
Markus – R320
Riaan – R320
Mitch – R320
Rhoodie – R480
Jan – R160
Jacques & Lene – Tenting – Will confirm price and let you know

SWOP SHOP

Members can advertise their business here or whatever you want to advertise here for free. Just mail me your add: anton@kleynbegin.co.za

Our Clubs preferred and recommended qualified and professional motor mechanic - from a complete engine overall to minor service and repairs. Contact Mitch Dantas 082 820 6060 (Bothasig)

Accounting Services: Personal TAX & Provisional TAX, CC's, PTY's, Books & Statements, Special letters, VAT etc. Phone Sandra 084-3589 846 or E-mail sandra@smitaccountants.co.za or see her website at www.smitaccountants.co.za

Heir of Distinction Trading in Collectable, Vintage, Antique and Rare Furniture as well as Quality 2nd Hand Solid Wood Furniture. Contact JP email: heirofdistinction@gmail.com  Mobile: 083 324 5672. To see some of my merchandise:   https://www.facebook.com/pages/Heir-of-Distinction/238747536322135?sk=timeline

Biltong & Droë Wors, honey, dried Fruit & Nuts can be bought from Kleyn Begin. Contact Naomi – 08 28 48 68 55. Or E-mail them at info@kleynbegin.co.za or see their website www.kleynbegin.co.za
2016 august
ONLINE - SWOP SHOP

Other great Club places you can use to buy or sell your Beach Buggy or Air-cooled parts that will be viewed by 1000’s of people.

http://www.facebook.com/beachbuggyclub

logo