July 2017 Newsletter

Previous Run: Hennie en Chinelle’s Run. 11 Junie 2017.

2017 july
2017 july
Goeie dag almal

So ons wil net bietjie terugvoering gee op ons eerste run wat ons gehad het. Dit was maar n skrikkerige storie vir my aangesien ek nog leer hoe die hele storie werk maar met almal se raad en bydra het ons tot n afset punt en bestemming gekom. Ons was heel opgewonde om die daggie saam almal te deel tot ons Kaapse storms besluit het om ons te kom vergesel in ons uitstappie.

2017 julyEks seker almal het opgestaan die oggend en presies dieselfde gedagtes gehad as ons om net daar terug te klim onder die komberse maar ons het die warmste klere in ons kaste aangetrek en ons het hier afgewaggel Mc Donalds toe om te sien hoevel pragtige buggies om die draai gaan kom.

2017 julyDaar aangekom tot n skare van een laughing joker wat vir ons staan en wag en is ons toe ook vergesel deur die president en sy vrou ook. Daar het ons so die diepte in geloer en besluit hierdie storm pak ons nie aan nie en met vele gelag en brainstorming het ons besluit om ontbyt goedjies te kry en die clubhuis in te vaar . Die vrouens het besluit om hulle maandelikse inkoppies by fruit and veg te gaan doen terwyl die res van ons die mense by Mc Donalds staan en aanstaar het met die hoop iemand kry ons jammer en bring vir ons n bietjie koffie aangesien die vrouens ook al die beursies gevat het.

Vure is aangesteek en glassies is volgemaak met bietjie rooiwyn vir die koue en daar het ons weggetrek met n ontbyt wat seker die hele melkbos kon bedien maar wat n lekker geselige oggend saam met vriende en familie.......laat mens toe so bietjie terugstaan en weereens besef waaroor die lewe gaan en wat die doel agter ons club is. Vir my... vir my is dit die saambring van vriende , vriende wat familie word en die maak van onvergeetlike memories.

Dankie aan almal vir die geleentheid en die wat die koue saam ons aangedurf het.

Groete Hennie en Chinelle

Click the link below to see all the photos of this run:

https://www.facebook.com/pg/beachbuggyclub/photos/?tab=album&album_id=1429159587122389

Next Event: Karin & Naomi Se Kamp. 7-9 July 2017.

Hi all

If there is anyone else that would like to join, please urgently let me know.
Regards, Karin. karinwats@gmail.com or 084-805 2116

SWOP SHOP

Members can advertise their business here or whatever you want to advertise here for free. Just mail me your add: anton@kleynbegin.co.za

Accounting Services: Personal TAX & Provisional TAX, CC's, PTY's, Books & Statements, Special letters, VAT etc. Phone Sandra 084-3589 846 or E-mail sandra@smitaccountants.co.za or see her website at www.smitaccountants.co.za

Heir of Distinction Trading in Collectable, Vintage, Antique and Rare Furniture as well as Quality 2nd Hand Solid Wood Furniture. Contact JP email: heirofdistinction@gmail.com  Mobile: 0632072536. To see some of my merchandise:   https://www.facebook.com/pages/Heir-of-Distinction/238747536322135?sk=timeline

Biltong & Droë Wors, honey, dried Fruit & Nuts can be bought from Kleyn Begin. Contact Naomi – 08 28 48 68 55. Or E-mail them at info@kleynbegin.co.za or see their website www.kleynbegin.co.za
2017 july
ONLINE - SWOP SHOP

Other great Club places you can use to buy or sell your Beach Buggy or Air-cooled parts that will be viewed by 1000’s of people.

http://www.facebook.com/beachbuggyclub

Installing a Pertronix®  Pointless Ignition
Article & photos by Brad Milton with permission. 
Ok, the first picture is of distributor with the cap off.  Make sure at this point you have the right Pertronix Igniter.  They have one for the 009 and one for the vacuum advance distributors.  Now remove the rotor, dust cover (if you have one), and wire that goes to the coil.  Oh yeah, and the vacuum hose if needed.
2017 july
Next remove the distributor.  This is easy just undo the 13mm nut that holds the bracket and wiggle it out.
2017 july
Now remove the points.  Do this inside on your wife’s coffee table if she is not home and its cold outside. ;-)
2017 july
Next remove the condenser.  Now that you have the condenser removed, I recommend inserting the grommet first, not last as the instructions recommend.
2017 july
Grommet done, now install the igniter.  This is easy just don’t tighten the nuts down all the way yet.  But do install the magnet wheel.
2017 july
Next you gap the igniter with the plastic feeler gauge.  If you loose it, it is .030".  Tighten the nut's down; they're 7mm.
2017 july
Now re-install the distributor.  Once it is installed re-assemble only make sure you hook the red wire to + and the black wire to -. If you screw this up like I did you will fry the Igniter. Once you are done warm the motor up and re-time the ignition. It will not be right even if you timed it first. The Igniter is slightly off timing from points so remember this if you have to go back to points like I did. Also the larger or smaller the gap between the Igniter and the magnet wheel the difference will be shown in your dwell. That's it, wasn't that easy?

logo