March 2017 Newsletter


2017 march

Previous Run: Ouboet & Liana se Run. 12 February 2017.

SIEN TULBAGH UIT ‘N ANDER OOG

Ek en Liana vertrek vroeg om die Buggers by Klapmuts te ontmoet.  Na almal ‘n koffie gedrink het, vertrek ons terug in die rigting van Tulbagh.

Op die werf by die Oudekloof Plaas aangekom ontmoet ons vir Andrew en Christine, ons gasheer (Trekkerbestuurder) en gasvrou vir die oggend se trekkerrit.

2017 marchNadat ons ingeteken is klim almal op die wa en sommige op die trekker en vertrek ons berg uit.  Naby die oog hou ons stil om regte fonteinwater te drink wat ondanks die afwesigheid van reen, nog steeds uit ‘n oog via ‘n pyp in ‘n waterpoel loop.  Dit is onder andere die suipplek van ‘n luiperd soos afgeneem met ‘n sensor kamera.

2017 marchOp pad na bo ry ons verby fynbos wat 30 jaar laas gebrand het.  Die fynbos word verteenwoordig deur Ericas en Proteas wat die idiale  habitat vir Suikervoels, Oranjeborssuikerbekkies en Witvlerkkanaries is.  Teen die klipe langs die pad sien ons Blouklipsemanders en gelukkig geen slange.

Bo-op die Obiquaberge word ons ingewag deur ‘n piekniek en uitsig soos min.  Wes lê Gouda en die twee Kastele en Tafelberg wat onsigbaar is weens rook.  Noord Saronsberg en Oos of voor ons is dit die Tulbagh valley.

Nadat ons heerlik geeet en gesels het het ons stadig terug gekeer na ons voertuie op die werf.

WAT ‘N NATUUR ONDERVINDING!!!!!!

2017 marchTeen hierdie tyd was dit bitter warm op Tulbagh en was almal lus om te rus  en die lafenes van ‘n swembad te geniet.  Daar is gestop in die dorp en nadat vleis, koeldranke en ys gekoop is is ons na ons huis waar ons heerlik geswem en gebraai het.  Laat middag na ons die raffle gehou het het die Buggers so stuk stuk na hul bestemmings vertrek.

2017 marchVir my en Liana was dit heerlik om die Buggers hier op Tulbagh te kon ontvang en Tulbagh uit ‘n ander oog te laat sien.

JOHAN (OUBOET) & LIANA

 

 

 

 

 

To see all the photos of this run:

 

https://www.facebook.com/141560805882280/photos/?tab=album&album_id=1308995912472091

Next Event: Jacques & Lene’s Buggy Run. 12 March 2017.

There is a special place on the West Coast that captures the west coast ambiance of yesteryear.
This special place is called Trekoskraal.
Sadly Trekoskraal will be developed into a residential area within the next year and we will never be able to experience the true rugged beauty of this harsh coast.
Trekoskraal is about 7 km of coastline with lots of tracks of varying degree of difficulty.
Most of the picnic or braai spots can be reached by vehicles like half ton bakkies…. definitely no problem for a buggy.
The plan….
At 9h00 we cruise from the clubhouse in Melkbos on the R27 north.
Turn left to Vredenburg
Through Vredenburg direction Paternoster
Just pas Moertoegepomp turn left into the gravel road
We just keep on until we reach the cattle gate. Now we are in Trekoskraal
We will cruise along the coast until we find a good spot to picnic and braai.
What do we need….
Sunscreen, hat, shades and bikini…….
Gazebo, chairs, tables and braai grids and wood.
Food and refreshments and water.
Keen Anglers are welcome to bring their Rods and reels….

Notes
There is no cellphone signal
Remember to bring something for the raffle
Jacques & Lene

SWOP SHOP

Members can advertise their business here or whatever you want to advertise here for free. Just mail me your add: anton@kleynbegin.co.za

Accounting Services: Personal TAX & Provisional TAX, CC's, PTY's, Books & Statements, Special letters, VAT etc. Phone Sandra 084-3589 846 or E-mail sandra@smitaccountants.co.za or see her website at www.smitaccountants.co.za

Heir of Distinction Trading in Collectable, Vintage, Antique and Rare Furniture as well as Quality 2nd Hand Solid Wood Furniture. Contact JP email: heirofdistinction@gmail.com  Mobile: 0632072536. To see some of my merchandise:   https://www.facebook.com/pages/Heir-of-Distinction/238747536322135?sk=timeline

Biltong & Droë Wors, honey, dried Fruit & Nuts can be bought from Kleyn Begin. Contact Naomi – 08 28 48 68 55. Or E-mail them at info@kleynbegin.co.za or see their website www.kleynbegin.co.za
2017 march
ONLINE - SWOP SHOP

Other great Club places you can use to buy or sell your Beach Buggy or Air-cooled parts that will be viewed by 1000’s of people.

http://www.facebook.com/beachbuggyclub

 

 

 

 

 

 

Beach Buggy Club Logo